Koos Kombuis - Atlantis In Jou Lyf ---------------------------------- D Em A Op 'n reis deur die woestyn verdwyn ons trane in die sand D G A D Op die gravelpad na die see soek ek die unicorn se strand D Em G Daars 'n roos in elke doring en'n leuen in elke feëverhaal A D G A D Hierdie oomblikke van waarheid glim soos neon deur my taal Em D A Em Ek weet jy's hier iewers in die klei van Afrikaans D A Em Maar ek ken nog nie jou naam nie, jy sing waar die flaminke dans CHORUS: -------- Em D Jy's die voodoo wat my vashou A Em Jy's die vloek wat my laat skryf G Die Sahara's in jou oe A D G A D En Atlantis in jou lyf _______ D Em A Ek sien die buitelyne van jou skip, ek lees jou kaart so dof Jy's 'n ruine tussen klip, 'n rivierbedding vol stof Ek grawe kaalhand in die grond op soek na woorde en witblits maar Vader Tyd se uurglas sak soos 'n deurkosyn in Luderitz Al volg ek jou lugspieelings deur die rotsblokke van smart val die reen steeds oor my pyn en is dit winter in my hart CHORUS: -------- Em D Jy's die voodoo wat my vashou A Em Jy's die vloek wat my laat skryf G Die Sahara's in jou oe A D G A D En Atlantis in jou lyf _______ D Em A Op reis deur die woestyn verdwyn ons trane in die mis ons verruil ons laaste pyn vir wilde liefde op die ware kus Ek volg jou spore deur die vure waar droee geraamtes lag my drome flikker soos die vure van oases in die nag CHORUS: -------- Em D Jy's die voodoo wat my vashou A Em Jy's die vloek wat my laat skryf G Die Sahara's in jou oe A D G A D En Atlantis in jou lyf _______ Woorde & musiek - Koos Kombuis www.kooskombuis.co.za tabbed by [email protected] but posted by somebody else...
About the artist behind Atlantis In Jou Lyf Chords:
They were a younger generation Afrikaner who didn't believe in apartheid and didn't toe the ruling National Party line. This movement coined the term Alternative Afrikaner for themselves. Kombuis is somewhat of an icon among certain South Africans who consider him the guru of Afrikaans rock music and father of non-conformist Afrikaans culture.
Indexed at Wikipedia.