Artists by letter: A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z 0-9

 
Liefde Uit Die Oude Doos Chords
Artist : Koos Kombuis
Song   ; Liefde uit die oude doos

Standard Tuning EADGBE
Intro Pick Randomly : Dm Am Dm Am C G E x 2

Verse 1

Dm                     Am
Ek wil lewe in jou skaduwee
Dm                       Am
Ek wil jou blik oor alles voel
C                   G
Elke oggend as die son opkom
                      E
Oor my bed en kas en stoel.

Verse 2

Dm                      Am
ek wil weet net hoe en wat jy is
Dm                         Am
ek wil jou fynmaal op die wal
C                         G
ek wil jou rook soos goeie kruie
                       E
uit die diepste diepste dal

Chorus

G                          Bm
ek wil jou dophou as jy luister
                     Em
na die woorde van matrose
                            C                         G
ek wil saamgaan op jou strooptog ek wil deel in jou sigose
                       D                       Em
kuns is edel, kuns is boos kuns is nogtans skadeloos
                           C
kind van sonde kind van troos kind van liefde uit die oude doos
G                D    C
liefde uit die oude doos
G                D    Bm   C
liefde uit die oude, oude doos
G                D     C
liefde uit die oude doos
G                D    Em
Liefde uit die oude doos

 
 
Koos Kombuis - Liefde Uit Die Oude Doos Chords :: indexed at Ultimate Guitar.
Liefde Uit Die Oude Doos tabs @ 911Tabs
People who played Koos Kombuis - Liefde Uit Die Oude Doos Chords also played these songs by Koos Kombuis:
Lisa Se Klavier Chords, Bicycle Sonder N Slot Chords, Johnny Is Nie Dood Nie Chords, Lalie Chords, Lente In Die Boland Chords, Hartseer Land Chords

About the artist behind Liefde Uit Die Oude Doos Chords:

Koos Kombuis (born André le Roux du Toit, November 5, 1954) is a South African musician, singer, songwriter and writer who became famous as part of a group of anti-establishment maverick Afrikaans musicians, who, under the collective name of Voëlvry (directly translated meaning "Free as a bird"; in Afrikaans "voëlvry" is synonymous to the word "fugitive"), toured campuses across South Africa in the 1980s, to "liberate Afrikaans from the shackles of its past". Fellow musicians of this movement were Johannes Kerkorrel and Bernoldus Niemand (James Phillips).

They were a younger generation Afrikaner who didn't believe in apartheid and didn't toe the ruling National Party line. This movement coined the term Alternative Afrikaner for themselves. Kombuis is somewhat of an icon among certain South Africans who consider him the guru of Afrikaans rock music and father of non-conformist Afrikaans culture.

Indexed at Wikipedia.

Show us your talent, perform Liefde Uit Die Oude Doos Chords!

Here you can post a video or audio performance. Tell me more ...
Where can we find your performance? Tell me more ...
Your comment:
Please, log in to post your performance.